Boere-Geddon het JavaScript nodig om te ry. Skakel dit aan en laai die bladsy weer. (This game needs JavaScript.)
Boere-Geddon: Teksi Trap is 'n gratis strokiesprent-sloopderby in jou blaaier. Ry roekelose minibus-teksis plat op 'n padtoer deur
Suid-Afrika: Pofadder in die Karoo, Bloemfontein, Durban en Jozi. Koop in Oom Faan se werkswinkel 'n Cortina, 'n plaasbakkie (hond
ingesluit), 'n Gusheshe of 'n Casspir, en speel in Afrikaans of Engels.